Glenn Corbett

Glenn Corbett
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Glenn Edwin Rothenburg
Geboorte (1933-08-17)17 Augustus 1933
Sterfte 16 Januarie 1993 (op 59)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1959–1993
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Glenn Corbett (17 Augustus 1933 – 16 Januarie 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Crimson Kimono (1959), Homicidal (1961), en Chisum (1970), en in die televisiereeks Star Trek (1966).


Developed by StudentB